Kaalvoet sielsgedagtes: ’n onderhoud met Milanie Vosloo
Milanie Vosloo gesels met Louise Viljoen van Jeffreysbaai: “Dagstukboeke het ’n spesiale, baie persoonlike en spesifieke plek in mense se harte. Dis nie net ’n middel tot ’n doel nie. Mense lees dit oor en oor en jaar na jaar en vind – soos hulle deur hul eie reis leef – moed, krag, troos en raad.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed