Just keep s’myelin’: ’n boek oor die saamleef met veelvuldige sklerose

“Wat duidelik uitstaan in hierdie biografie is dat ongeag wat die lewe na Gerrie Hadders se kant toe gooi, hy hou áán – met ’n glimlag op sy gesig.”