Jürgen Habermas (1929–2026): die filosoof van openbare redelikheid in ’n onredelike tyd
“Vir baie Afrikaanse Suid-Afrikaners voel die nuwe Suid-Afrika vandag soms vervreemdend. Daar is by baie mense ’n gevoel van verlies aan invloed, van kulturele onsekerheid en soms ook van politieke marginalisering. Hierdie gevoelens moet nie eenvoudig weggewys word nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed