Jou weiering om geënt te word, stel mense bloot

“Die enigste manier om hierdie pandemie onder te kry, sodat ons almal na ’n normale lewe kan terugkeer, is dat genoeg mense ingeënt word. Elkeen wat met onbekookte wolhaarstories kom waarom hulle nie geënt wil word nie, bederf ons almal se kanse.”