Jou dokter kan van die rol geskrap word oor ivermektien

“Ons moet ophou met die nonsens dat daar onsekerheid is oor inentings en oor ivermektien. Inentings werk. Ivermektien werk nie.”