Jonathan Jansen en Protea Boekwinkel: Frederik van Dyk reageer

“Jansen se houding illustreer die diepgewortelde Engelse taalkolonialisme en onsamehangende afkeuring van Afrikaans en proaktiewe inheemstaligheid aan die Universiteit Stellenbosch. Maar ons het dit sien kom: Wim de Villiers het mos gesĂȘ dat dit nie ‘die US se werk is om Afrikaans te beskerm’ nie.”