John Steenhuisen wankel

“Dit is egter onbillik om die probleem van bek-en-klou toe te skryf aan Steenhuisen alleen, want hy het in werklikheid ’n verswakkende biosekerheidstelsel van meer as 30 jaar in die Departement Landbou geërf.”