Johan Jack Smith, die stil man wat ander laat skitter het

“As daar omstredenheid was, het Johan pa gestaan. As daar eer uitgedeel is, het Johan rojaal daardie eer op ander gesprinkel. In talle onderhoude prys hy die vryskutters en sy lojale span medewerkers.”