Johan Degenaar – ter herinnering

“Johan Degenaar se nalatenskap is kompleks en ambivalent. Wat is die rol van ‘n Sokratiese ‘steekvlieg’ by ‘n volksuniversiteit?”