Joe Barber 25 by die Suidoosterfees 2025: ’n kwarteeu van jou gunstelingbarbier

Joe Barber vier vanjaar ’n kwarteeu – die Moederstad se komedie met die langste raklewe – én het by die 60ste Fleur du Cap Teatertoekennings op 23 Maart die Encore-toekenning ontvang.”