Joan Hambidge (1956–)

“Dig is ’n vertaalproses van die onbewuste wat alles berg, wat orals aanwesig en nêrens sigbaar is nie, dog uitkom in ’n gedig. Soms melancholies, soms woedend.” Lees Joan Hambidge se bygewerkte skrywersprofiel.