Jeugfantasie: ’n resensie van ’n Beeldskone nagmerrie deur Sunel Combrinck

“My eerste indruk van die boek is dat dit vir 10- tot 13-jarige lesers is, maar kom gou agter dat die storie dalk gerig is op ouer kinders, al is die skryfstyl vir ’n jonger gehoor.”