Jeugdag – wat moet die jeug doen om gehoor te word?

“Die jeug en hul kwessies kry slegs aandag op Jeudag óf as hulle dood is. Natuurlik kan dieselfde gesê word van enige saak, maar wil ons nie beter hê vir ons jeug nie? … Waarom moet hulle eers sterf en ly voor ons na hulle luister?”