Jeugdag is hie', en et iets ve'anne?
“Met ie onlangse protests wat aan ie gang is, met ie #Blacklivesmatter, staar ôs wee’ ongelykheid en racism innie gesig. Het dinge ooit gechange? Die uprisings was in 1976 – haai is 44 jaar gelede. My ma is 42, haai betieken niks et in haa’ lifetime gechange nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed