Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey: ’n resensie
“Want bowenal is hy ‘Jeremy vannie Elsies’ ‒ vannie nie uit Elsies nie ‒ en in dié besitsvorm lê sy verweefdheid met hierdie plek en sy mense opgesluit, ’n verweefdheid wat daarvoor sorg dat sy lewensgeskiedenis vertel word as die storie van ’n mens wat tot nou nooit sy waarheid oor sy plek in hierdie ruimte, en ’n groter Suid-Afrikaanse ruimte, vergeet het nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed