Jeremiade van ’n buiteleser

“Hoe durf ek met my skurwe advokatehande aan die goddelike tempelskrif raak?” Jean Meiring reageer op Joan Hambidge se besware teen sy resensie van Egonne Roth se Olga Kirsch: ’n lewe in gedigte.