Japie Helpmekaar-gedenklesing: opbouende aktivisme broodnodig

“Wie van ons jong mense is vandag bereid om, soos die vele leiers, denkers en aktiviste van ouds, die misbruik van mag in Suid-Afrika te troef?”