Jan Rabie-Rapportprys 2022: Kompoun deur Ronelda Kamfer

“In Ronelda Kamfer se debuutroman Kompoun is ’n taalvirtuoos aan die slag; ’n meester wat die Afrikaanse taal soos ’n outydse viool bespeel.”