Jamie Oliver se eie pap tamaties
“Maar wat mens nie meer kan doen nie, is om by Jamie se Italiaanse restaurante – Jamie’s Italian – aan tafel te sit. In Mei hierdie jaar het die hele lot – 25 van hulle – deure gesluit. Mens voel skoon jammer vir die man, om nie eers te praat van die 1 000 werksgeleenthede wat daarmee heen is nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed