Jakob by die Drama Factory: ’n resensie
“Jakob is die hartseer storie oor ’n vreemde seuntjie wat op ’n ewe vreemde manier in sy ouers se lewe beland. Die kind is anders en daarom word hy deur die skool, ander kinders en die gemeenskap uitgeskuif en uiteindelik tuis onderrig. Die temas van liefde, lig en donker en alles wat daarin weerkaats én verhelder word, word meesterlik vertel …”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed