Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2020: ’n Onderhoud met Beyers de Vos

“Die vrae ‘Het ek iets nuuts om te sê?’ of ‘Kan ek dit op ’n nuwe manier sê?’ is wat my die moed – of vermetelheid – gee om te skryf.”