Jakes Gerwel: 18 Januarie 1946 – 28 November 2012

"Die Departement Afrikaans en Nederlands huldig Jakes Gerwel as ’n gewaardeerde kollega, dosent en mentor en grondlegger van die departement. Ons wat onder hom studeer het en met hom saamgewerk het, is dankbaar vir die voorreg om in die kragveld van sy ryk gees te kon leef."