Jagter: ’n onderhoud met Bettina Wyngaard

“Dis vir my belangrik dat ek met empatie skryf. Daar is niks erger as wanneer iets afgrysliks op ‘n ongemotiveerde manier beskryf word net om te skok nie.”