Jaco Jacobs wen twee Akademiepryse
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het bekendgemaak dat Jaco Jacobs vanjaar se Scheepersprys vir Jeugliteratuur wen vir sy jeugroman Dinge wat ek nie van skape geweet het nie en dat hy bekroon gaan word met die Alba Bouwerprys vir Kinderliteratuur vir die rympiesboek Moenie hierdie boek eet nie.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed