Jaap Durand: Beliggaamde solidariteit

“Is ons bereid om werklik, profeties-getrou, te staan waar Christus staan – aan die kant van die armes, verdruktes en verontregtes, al kos dit ons alles? Om onaflaatbaar vas te hou aan die onverdeelde, inklusiewe, radikale geregtigheid van God vir alle mense, onder alle omstandighede, te alle tye?”