Israel toets ons geloof

“Hoe dit ook al sy, my vriend vertel dat sekere Afrikaners hulle met die volk van Israel vereenselwig in die sin dat hulle ook hulself as ‘uitverkore’ wil bestempel.”