Isle of Dogs: ’n filmresensie

“Die film is volgens Anderson geïnspireer deur die Japannese filmmaker Hayao Miyazaki en toon ook invloede van houtblok-drukwerk, wat sorg vir ’n visuele fees in selfs die lelikste omgewing. Veral die honde se lyftaal is ’n plesier van begin tot einde, met vermaaklike dialoog daarby.”