Is siekte ’n straf van God? Teologiese perspektiewe uit die Bybel en die Apokriewe

“Daar word ten slotte ook gevra wat die moontlike impak van hierdie perspektiewe uit die Bybel op ons vandag is, veral in die lig van die COVID-19-pandemie.”