Is rassisme ingebore?

“Die vraag is: Hoe gebeur dit dat studente wat self nie apartheid geken het nie, tog wel rassisties optree? Jansen meen dis omdat die begrip van wit meerderwaardigheid van geslag tot geslag oorgedra word. Dit word as’t ware die ‘knowledge in the blood’. Soos met ’n persoon se DNS-samestelling word vooroordele saamgesleep na ’n volgende generasie. Dit word dan versterk deur die praatjies in die binnekamer.”