Is ons te PC om ’n robuuste demokrasie te vestig?

“In ’n robuuste demokrasie moet daar ruimte wees vir burgers om hul menings te lug. Niemand kan verhewe wees bo kritiek of negatiewe kommentaar nie.”