Is ons paroolsisteem te vertrou?

“Sou dit ’n verskil maak indien die publiek geweet het wat die kriteria is waarvolgens gevangenes op parool vrygelaat word? Sou dit ’n verskil maak indien hulle bewus was van die vele suksesverhale waar persone wat op parool vrygelaat is, suksesvol herintegreer is in die gemeenskap?”