Is my waarheid dié waarheid? ’n Lesersindruk van Toe als groen was
“An-Mari do Carmo, baie dankie vir hierdie boek. Ek vermoed ek het meer emosies beleef terwyl ek Toe als groen was gelees het, as wat ek dalk in my hele lewe moes konfronteer. Ek meet ’n boek aan die tipe vrae wat dit oor my eie sienings ontketen. Gaan dit van my ’n beter weergawe van myself maak? Beslis!”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed