Is "moffie" nou ’n licence to kill?

“Vooroordele gegrond op seksualiteit was nog altyd raar in ons gemeenskappe, selfs tydens apartheid, toe vooroordele op alle en enige gronde aangemoedig was. Moffies was ons allies in die poging om mans beter te verstaan, ’n bron van inligting wat veilig en nie-bedreigend was.”