Is jy orraait, Elizabeth? deur Rozaan De Wet Boer: ’n resensie

“Ware vriendskap gee nie om of jy arm of ryk is nie. … Hierdie roman ondersoek die hart van ’n vrou wanneer sy op haar broosste is. En vriendskap van jou hartsvriendinne wat jou koester, soms reguit kan praat, maar jou altyd wil beskerm – selfs teen jouself.”