Is jy gereed vir jou KI?

“Hier in ons geweste is KI iets heel anders. Of is dit? Ons hoor daarvan en sien dit oral, maar, my liewe maat, voor jy jou nog mooi kon voorberei op hierdie nuwe verskynsel, staan jy in ’n kopklamp vir jou eerste toediening.”