Is jou ouma ook ’n donkie?

“Jou oumagrootjie, wat skoolgaan in Graaff-Reinet, staan in die klaskamer se verre hoek met ’n bordjie wat om haar nek hang. Dit lui: ‘I am a donkey, I spoke Dutch.’ Sy is betrap dat sy Afrikaans op die skoolterrein gepraat het.”