Is die bluelight brigades nodig?

“Die saak wat nou voor die howe dien, nadat agt beskermingseenheidlede drie lede van die publiek aangerand het, is nie net ’n gewone kriminele saak nie. Dis ook ’n toets van hoe ver ons howe, en die breër publiek, bereid is om verdere vergrype toe te laat.”