Is daar whisky in die hemel? Loretta Szikra skryf twee nuwe gedigte

“want sou jy tog daar wakker skrik
met ʼn dik babelas, 
hoop ek daar wag ʼn kelner 
met ʼn knertsie in ʼn glas”