Is daar nog ’n wonderwerk in die reënboognasie se toekoms?
“Umair Haque, Britse ekonoom en skrywer van The Capitalist Manifesto: building a disruptively better business, beskryf die VSA in ’n onlangse meningstuk as ’n samelewing op die rand van sosiale verval. …. Haque is korrek wanneer hy sê VSA 2022 is in die moeilikheid. Maar wat van RSA 2022?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed