Irma Joubert se Verbode Drif ’n lekkerlees-treffer
Met storieprospekteerder Irma Joubert se verbeelding skort daar niks. Haar jongste fiktiewe skat, Verbode Drif, straal die kontrasterende ideologiese wêrelde van Afrikaners en Jode uit, verweef taal en godsdiens vernuftig, en wys dat ’n onwrikbare geloof in liefde enige probleem die hoof kán bied.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed