Regsmening: Immergroen treffers – Gallo Music v Sting Music

"Watter weergawe van die relevante liedjies is deur Sting gereproduseer?" Lees oor Gallo Music en Sting Music wat mekaar in ’n Suid-Afrikaanse hof die stryd aansê.