Interpretiewe of vertolkende versorging en demensie
“Doeltreffende sorg is nie beperk tot slegs gesondheidsorg en fisieke bystand nie. Dit sluit ook emosionele ondersteuning, die uitvoer van huishoudelike take, mobiliteit en komplekse besluitneming in. Daar is ’n voortdurende balans tussen hierdie versorgingstake en ander daaglikse rolle en verantwoordelikhede van die gesin, wat hoëkwaliteit- ekplisiete kommunikasie binne die gesinsisteem noodsaak.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed