Internasionale moedertaaldag 2024 en die belang van moedertaalonderrig

“Die  huidige dilemma waarin onderwys hom in Suid-Afrika bevind, is deels toe skryf aan die feit dat daar soveel leerders is wat nie in hul moedertaal onderrig ontvang nie. Dit word nou al hoe meer deur die onderwysowerhede besef en ons hoop dat die kwessie spoedig aangespreek sal word.”