Internasionale Kinderboekdag 2023: Fanie Viljoen se limeriek

Internasionale Kinderboekdag is op 2 April gevier. Fanie Viljoen reageer prettig op dié belangrike datum deur ’n limeriek te skryf: “’n Wysneusneef en sy niggie / sê alle boeke is jiggie …”