Ingrid Jonker se dogter gesels oor haar ma en Vlam in die sneeu

“Sy het my gelukkig gemaak, en partykeer ook hartseer, want sy was ’n weerlose roos en ek het verantwoordelik vir haar gevoel.”