Ingeperk in die aftreesentrum

“Ek kla by die bestuurder. Kan ons nie begin terugkeer na die gewone,  die bekende nie? In plaas daarvan om aanhoudend nuwe plakkate opsit, aankondigings te maak.”