Inferno, vertaal en verklaar deur Cas Vos: ’n lesersindruk

“Hy hou in Afrikaans met rym vir die kanto’s van Inferno vol en slaag ook daarin om die essensie van Dante se poësie deur te gee.”