In reaksie op Sakkie Spangenberg se boek: Wat die Waarheid is
“Ek stem wel met Spangenberg saam dat daar fout is met die kerk, maar nie met wat dit is nie. Die probleem lê nie by die Christelike leerstellings of by die meesterverhaal nie, maar by die kerk self. Dis ’n drastiese stelling, maar laat my asseblief toe om te verduidelik.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed