In ’n sprokie verweef deur Rina Cilliers: ’n resensie

“Lesers wat van plaasstories hou, sal In ’n sprokie verweef veral geniet. Dit is ’n mooi liefdesverhaal waarin die held en heldin se toenemende aangetrokkenheid teenoor mekaar smaakvol aangebied word.”