In memoriam: Christiaan Diedericks

“Sy werk lok emosies uit en die kyker bevraagteken die simbole wat hy gebruik om kwessies rondom menswees uit te lig.”